Joanette en Pieter – Boetie is oppad!
Joanette en Pieter se troue was op ‘n heerlike koue wintersdag! En nou, op een van die warmste dae van die somer kom loer hulle in… Babatjie is oppad! Weer eens was dit sommer lekker om Joanette en Pieter se foto’s te neem!
Leave a Reply