Theuns en Christelle Odendaal – 23 Maart 2013

Theuns en Christelle is een van daardie wonderlike egpare wat mens sommer net laat glo dat die wereld ‘n wonderlike plek is. Wat ‘n voorreg was dit nie om hulle troue af te neem nie!!
Ons het reeds met die eerste besoek aan die omgewing waar hulle getrou het gesien dat die foto’s ‘n lekker uitdaging gaan bied. Maar Christelle was slaggereed!
Cbuys594662

Alles was fyn beplan en na Christelle se grimeersessie was daar ‘n kort tydjie om die stralende bruid af te neem voordat die troukar sou arriveer.

Cbuys061123

Ons het geweet dat Christelle se pa, Nico, doodseker sou maak dat elke ding op die regte tyd sou gebeur. En dit was so…

Cbuys152220

Ek deel graag so ‘n paar van die foto’s wat die herinneringe van die wonderlike dag saamvat:

Cbuys348416

TroueFBfotos0620

TroueFBfotos0627TroueFBfotos0774

TroueFBfotos0821

TroueFBfotos1326

 

 



Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *