Xander en Rinet – 15 Desember 2012

Xander en Rinet is Saterdag sommer twee keer getroud! Die eerste seremonie was vir die familie en die tweede was vir die vriende. Rinet se pa, Attie, wat die preek waargeneem het, se boodskap het daaroor gehandel dat mens jouself moet aanvaar en liefkry voordat jy ander kan liefhê.

Ons het vroegoggend, voordat ons na Menuah gery het ‘n paar foto’s van Rinet by Slot Loevenstein geneem:

troue (39 of 180)

troue (69 of 180) troue (47 of 180)Daarna was daar die diens en die familiebyeenkoms. Ek deel graag ‘n paar van die foto’s:

troue (77 of 805) troue (166 of 805) troue (124 of 805) En daarna het die weer saamgespeel om die paartjie se eerste oomblikke saam vas te vang:

troue (279 of 805)

troue (225 of 805) troue (506 of 805) troue (636 of 805) troue (670 of 805) troue (572 of 805) troue (539 of 548) troue (341 of 805) troue (664 of 805) troue (723 of 805) troue (511 of 805) troue (644 of 805)

 



Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *