My naam is Igno van Niekerk en vir die afgelope sewe-en-twintig jaar is ek absoluut passievol oor Fotografie. Ek doen gereeld inspirerende aanbiedings waartydens ek foto’s en stories deel. Loer gerus na my inspirende blog by http://www.pixelpostcards.com.

 Vir meer besonderhede, kontak my ook gerus by 083 376 1330 of stuur e-pos aan igno@intekom.co.za